LANGUAGES

Français
Español
Português
Afrikaans
Tagalog
Pycckuu
Hindi

   sidetab_becomepartner.gif registered user

LOGIN FORM






Lost Password?
No account yet? Register
Huweliks Hulp Aanlyn PDF Print E-mail


Is u Huwelik in die moeilikheid?

Hopeloos? Of dalk het u al geskei?


Uiteindelik is daar Hoop!


thereshope.jpgIs u opsoek na huwelikshulp aanlyn? Dit is nie per toeval dat u hierdie webblad ontdek het nie. God het u na Restore Ministries gelei. Dit is a Huwelikshulp Bediening vir huwelike wat blyk om hopeloos te wees!


God het u roep om huwelikshulp gehoor. Dit is deur Goddellike Voorsiening dat u op hierdie webblad afgekom het, om aan u hoop te gee!

Ons weet en verstaan waardeer u nou gaan, aangesien ons, en baie ander wat na ons bediening gekom het vir hulp, ‘n gerestoreerde huwelik en gesin het! Dit maak nie saak wat ander u vertel het nie, u huwelik is nie hopeloos nie! Ons weet, na twaalf jaar van bediening, dat God beslis huwelike kan herstel. Beslis joune!

Indien ander u al vertel het dat u huwelik hopeloos is, en dat sonder u gade se hulp, u huwelik nie herstel kan word nie, is dit nie waar nie. Ons huwelik was gerestoreer na egbreuk en na egskeiding! Ons het bladsye en bladsye op ons webblad en ‘n boek wat ons hoop om in Afrikaans te vertaal.

stack_books.jpg

Hoe was ons gerestoreer? Vind uit, deur hierdie boek te lees: Hoe God jou huwelik kan en sal herstel.


Druk op My Geliefde om die daaglikse toewyding te lees.

Hier is God se belofte vir u vandag:

renda_africa.jpg

Ons sal dit hoofstuk per hoofstuk op die webblad laai, soos dit in Afrikaans vertaal word. Indien u dalk kan help met die vertaling van Engels na Afrikaans, stuur asseblief ‘n e-pos aan Renda.

This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it





Voel asseblief vry om die hoofstukke te druk as u wil. U is welkom om dit uit te deel aan enige familielid of vriendin wat tans huweliks probleme ondervind.